WAT ONS DOEN

Om herhaling te verminder deur 'n kontinuum van dienste te verskaf wat wissel van voorkomingsprogramme.

Irving is ‘n 14 jarige seun wat woon in Clarke Estate, Elsiesrivier wat bekend is vir die hoë misdaad syfer, vuurwapen geweld en dwelm misbruik. Irving kom van ‘n onstabiel huishouding waar sy ouers nie sy basiese behoeftes kon bevredig nie.

Touching Nations het na Irving se hoëskool gekom en verskeie dienste aangebied vir kinders wat misdaad pleeg om te verhoed dat hulle dit weer doen. Hierdie dienste was voortduurend en het die volgende ingesluit; programe wat geweld verhoed onder kinders, die juig, en families. Die doel van die programe was bereik deur skoolgebaseerde-projekte, vakansie-projekte, ouersgebaseerde werkwinkels, en herintegrasie/nasorg dienste in die Metro-Noord streek wat ook Elsiesrivier, Bishop Lavis, en Delft insluit.

Irving het sy storie gedeel in terme van sy ondervindings met Touching Nations en het die volgende gesȇ: “Eerstens, ek het deel geword van bende omdat ek geboelie was by die skool omdat ek nie regte skoene of klere gehad het nie, maar agterna het ek ook deelgeword van bendegweld asook die misbruik van dwelms. Gedurende hierdie tyd het Touching Nations na my skool toe gekom en skoolgebaseerde projekte gelewer oor dwelm misbruik en boelie. Ek het toe besluit om vir hulp te vra en het ook deelgeneem aan ander projekte soos die vakansie programe wat verhoed het dat ek deelneem aan enige ander misdaad aktiwiteite.”

Touching Nations' Sosiale Misdaadvoorkings
Program dien die volgende areas:

  • Elsies Rivier
  • Delft
  • Bishop Lavis

Ons Program Sluit die volgende in:

  • Skool-gebasseerde misdaad voorkoming
  • Vakansie programme
  • Ouerskap Werkswinkels
  • Herintegrasie en Ondersteuning

Sedert April 2022 het ons:

  • 441 kinders in ons Skool-Gebasseerde Programme,
  • 274 kinders in ons vakansie program,
  • 107 ouers in ons ouerskap werkswinkel,
  • 7 kinders in ons kerintegrasie en ondersteuning program.


SKOOL-GEBASSEERDE MISDAAD VOORKOMING

Ons program sluit onderwerpe in oor:
Afknouery,
Dwelmmisbruik,
Ligaamsskending,
Woedebestuur, &
Bewustheid.

Skole aan wie ons die skoolgebaseerde misdaadvoorkomingsprogramme aanbied:

ELSIESRIVIER

  • Uitsig Primere Skool
  • J.S. Kloppers Primere Skool
  • Edward Primere Skool
  • Elsbury Primere Skool

DELFT

  • The Hague Primere Skool
  • Aberdare Primere Skool
  • Delft Primere Skool
  • Delft Techniese Hoër Skool

BISHOP LAVIS

  • Riverton Primere Skool
  • Hillside Primere Skool
  • Bishop Lavis Primere Skool
  • John Ramsay Hoër Skool


VAKANSIE PROGRAM

Ons programme sluit onderwerpe in oor:
Onvanpaste seksuele gedrag,
Gestremdheid bewustheid, &
Gesonde verhoudings en Rooi vlae.



Ouerskap Werkswinkels

Our programs include topics of:
Kinderontwikkeling,
Dissipline,
Dwelmmisbruik onder Kinders, &
Geweld onder Kinders.

Ons Span

J. Marshall

Maatskaplike Werker

N. Nqata

Maatskaplike Hulpwerker

V. Mkosana

Maatskaplike Hulpwerker

A. Gabriel

Maatskaplike Hulpwerker

Skenkings

Touching Nations word deels befonds deur die ruim skenkings van privaat individue en organisasies. Ondersteun ons deur 'n belastingaftrekbare skenking te maak; ons sal u met graagte van 'n artikel 18A-sertifikaat voorsien.

* Skenk (R)

KONTAK BESONDERHEDE

Ons besigheids ure is van 8:00vm tot 4:00nm

Matroosfontein Office

ADRES

30 Civic Weg, Elsies River, RSA
-33.93888789530771, 18.572856529226513

TELEFOON NOMMER

+27 (0) 21 224 0983




Mandela Peace Park

ADRES

57 Crusader Singel, The Hague, Delft, 7100,
RSA, -33.9588293,18.6344192

TELEFOON NOMMER

+27 (0) 81 781 0977